Borge 

Borge wat belangstel om op enige wyse moontlik veral die skep van Afrikaanse oorspronklike musiek te bevorder is welkom om ons te nader met voorstelle of aanbiedinge wat vir alle partye voordelig sal wees. Die kontakadres is Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..

Ons hartlike dank aan Afrikaans FM (www.afrikaansfm.co.za) wat ons internet radiostasietuiste is. Sonder julle sal ons werk baie moeiliker wees.