BAY FM Musiek met 'Feel'

Luister elke Sondagaand van 18:00 tot 21:00 na Sarel Botha en Anna Pauw met MUSIEK MET 'FEEL' op BAY FM 107.9 (ook via die internet by www.bayfm.co.za - klik op LISTEN LIVE)

 

 

 

 

 

VAT 5 MET ‘FEEL’

 DIE BAY FM TOP 5 VAN GEVOELSMUSIEK

Aangebied deur Sarel Botha & Anna Pauw

 WEEK BEGINNENDE: 2 OKTOBER 2011

 85ste Program sedert die eerste uitsending op 7 Februarie 2010

 

Hierdie week

Verlede week

Aantal

Weke op VAT 5

Aantal weke op TOP 10

Titel

Kunstenaar

Album

1

1

7

7

Ek wonder

Sarah Theron

Storm in ‘n D-Cup

2

2

15

15

My wortelwêreld

Stef Kruger

Skilder jou liefde

3

4

3

9

Spoor

Jak de Priester

Roer jou voete

4

3

11

11

Daai love song

Jennifer Zamudio

Die lewe is ‘n liedjie

5

5

6

9

Fotostories

Ses Snare

Enkel-uitreiking

 Klop-aan-die-voordeur treffers:

 I DREAMED A DREAM – Zamar van hulle album BEST OF BROADWAY

 FLY ME TO THE MOON – André Schwartz van sy album BIG BAND CLASSICS

 LISA SE KLAVIER – Rocco de Villiers van sy album BEAUTIFUL, BEAUTIFUL PIANO

 SONDER WOORDE – BIANCA PIENAAR van haar album NET VIR JOU 

Stuur ‘n e-pos aan sarel@bayfm.co.za om te sê watter snit van die bogenoemde

KLOP-AAN-DIE-VOORDEUR treffers jy graag op die BAY FM VAT 5 MET ‘FEEL’ wil sien.

Uitdaging aan luisteraars: Luister na alle kustenaars se albums wat jy reeds het en laat weet ons as daar ‘n snit of twee is wat ons moet probeer in die hande kry vir MUSIEK MET ‘FEEL’.

 

Kort NUUS

Petronel Baard

Petronel Baard is op 16 Oktober in die Musiek met 'Feel' ateljee en jy kan 'n kopie van haar nuutste album, WEERGALOOS, wen as jy luister en deelneem aan die SMS-kompetisie.

Stef Kruger

Op 23 Oktober gesels die MUSIEK MET 'FEEL' -span met Stef Kruger oor sy splinternuwe album, SKILDER JOU LIEFDE en ook sy bekendstelling daarvan in die BARN, PE Operaduis op 28 Oktober.