CARINA RENZ MAAK ENIGE GELEENTHEID SPESIAAL

 

CARINA RENZ

LEWER NET WAT JY SOEK ...

STYLVOL ... KORPORATIEF

LEWENDIG ... FEESVERHOë

VROLIK ... PRETAANDE

DIEP ... SPESIALE GELEENTHEDE

DANS ... WIKKELLYFMUSIEK

OF ENIGIETS WAT JY MEEN

CARINA RENZ KAN DOEN

OM JOU GELEENTHEID

SPESIAAL TE MAAK!

Carina Renz saam met Wynand Strydom by die Uitenhage Straatkarnaval

 

 

BESPREEK CARINA RENZ NOU VIR / BOOK CARINA RENZ NOW FOR: 

VICKY LEANDROS TRIBUTE

LOVE SONGS BY CANDLE LIGHT (MET/WITH MARINUS VAN ROOYEN)

DANS, DANS, DANS - GATSKOP SHOW

FONDSINSAMELINGS VIR SKOLE, KERKE,

OUETEHUISE EN ANDER INSTANSIES

FEESTE, VROUEDAE EN ANDER GELEENTHEDE

KORPORATIEWE VERTONINGS/CORPORATE SHOWS

ONTHOU - DIE CD-SHOW

DERDE BAY FM Spiraal-toekenning vir Carina Renz

Die bekende Kirkwoodse sangeres, Carina Renz het onlangs vir 'n derde keer 'n BAY FM SPIRAAL-toekenning ontvang vir die BESTE TOP 5 KUNSTENAAR met haar liedjie ELKE STUKKIE. Die liedjie is geskryf deur die bekende liedjieskrywer, Jaco Barnard en die verwerking is deur Deon Mattheus gedoen. Carina het in 2008 ook dieselfde toekenning ontvang vir OKKIE, 'n liedjie geskryf deur André M.

Aldrie liedjies is op Carina Renz se debuutalbum, ONTHOU. Klik hier om daarna te luister of dit af te laai:

Rhythm Online - South African Online Music Store

            Die album is ook beskikbaar by info@gouedrome.co.za of by Elna Botha by 0827069717.

Kontakbesonderhede:

082 706 9717 (Elna)

info@gouedrome.co.za

086 514 6775 (Fax)




Laai Carina Renz se album of gedeelte daarvan af by:
Rhythm Online - South African Online Music Store
Rhythm Online Music Store