BAY FM vereer jaarliks Oos-Kaapse talent, opname-ateljees en liedjieskrywers deur die gewilde BAY FM SPIRAAL toe te ken.
Hou hierdie bladsy dop vir die 2011 SPIRAAL-toekennings wat binnekort plaasvind.